Richard Nixon

Richard Nixon
37ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 20 Januarie 19699 Augustus 1974
Voorganger Lyndon B. Johnson
Opvolger Gerald Ford
Geboortedatum 9 Januarie 1913
Geboorteplek Yorba Linda, Kalifornië
Sterftedatum 22 April 1994 (op 81)
Sterfteplek New York Stad
Eerste Dame Pat Ryan
Politieke party Republikein
Visepresident Spiro Agnew (1969-1973)
Gerald Ford (1973-1974)
Handtekening

Richard Milhous Nixon (9 Januarie 191322 April 1994) was die 37ste President van die Verenigde State van Amerika en die enigste president wat uit die pos bedank het.[1]

Nixon het in 1973 Amerikaanse betrokkenheid by die oorlog in Viëtnam beëindig, Amerikaanse krygsgevangenes huis toe gebring en verpligte militêre diensplig afgeskaf.

Hy het op 18 April 1994 'n afwykende beroerte gehad en is vier dae later in die ouderdom van 81 oorlede.

  1. (en) Wright, John (2001). The New York Times Almanac 2002. Routledge. p. 96. ISBN 9781579583484.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search